Ruud Lubbers

Ruud Lubbers
Ruud Lubbers
In 1986

Eerste Minister van Nederland
Ampstermyn
4 November 1982 – 22 Augustus 1994
Vise Kabinet 1: Gijs van Aardenne (1982-1986)
Kabinet 2: Rudolf de Korte (1986-1989)
Kabinet 3: Wim Kok (1989-2004)
Monarg Beatrix
Voorafgegaan deur Dries van Agt (CDA)
Opgevolg deur Wim Kok (PvdA)

Leier van die CDA
Ampstermyn
25 Oktober 1982 – 29 Januarie 1994
Voorafgegaan deur Dries van Agt
Opgevolg deur Elco Brinkman

Parlementêre verteenwoordiger van die CDA-groep [1]
Ampstermyn
7 November 1978 – 10 Junie 1981
24 Augustus 1981 - 4 November 1982
Eerste minister Dries van Agt
Voorafgegaan deur Willem Aantjes
Opgevolg deur Bert de Vries

Ampstermyn
8 Junie 1977 – 8 September 1977
22 Desember 1977 - 4 November 1982

Minister van Ekonomiese Sake
Ampstermyn
11 Mei 1973 – 19 Desember 1977
Eerste minister Joop den Uyl
Voorafgegaan deur Harrie Langman
Opgevolg deur Gijs van Aardenne

Persoonlike besonderhede
Gebore (1939-05-07)7 Mei 1939
Rotterdam, Nederland
Sterf 14 Februarie 2018 (op 78)
Rotterdam, Nederland
Politieke party CDA
Eggenoot/-note Ria Hoogeweegen (gebore 1940)
Kind(ers) 3
Alma mater Erasmus Universiteit Rotterdam
Religie Rooms-Katolisisme
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Nederland Nederland
Diens/Tak Koninklike Nederlandse Lugmag
Jare in diens 1962–1963
Rang Tweede luitenant
Oorloë/Veldslae Koue Oorlog

Rudolphus Franciscus Marie (Ruud) Lubbers (7 Mei 1939 in Rotterdam - 14 Februarie 2018 in Rotterdam) was 'n Nederlandse Christen-demokratiese politikus, diplomaat, hoogleraar en entrepreneur.

Hy was 'n lid van die politieke partye Christen-Demokratiese Appèl (CDA) en Katolieke Volksparty (KVP), 'n voorloper van die CDA-party.[2] Van 1982 tot 1994 was hy die CDA se partyleier sowel as die Eerste Minister van Nederland.

Hy het met sukses die groot finansieringstekort asook die toemalige ekonomiese krises bestry.

  1. 1,0 1,1 Korte tyd ook in 1986 en 1989.
  2. Die CDA-party is in 1980 gestig.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search